Advertisement
Guest User

Untitled

a guest
Sep 7th, 2017
260
0
Never
Not a member of Pastebin yet? Sign Up, it unlocks many cool features!
text 1.79 KB | None | 0 0
  1. “Shiny” Afrikaans version
  2.  
  3. Wel, Tamatoa was nie altyd so mooi nie
  4. Heel grys en vaal was ek eenmaal
  5. Maar nou lewe ek my grootste fantasie
  6. Omdat ek pragtig is, baby
  7. Het ouma gesê, “Luister na jou hart,”
  8. “Wees wie jy is, diep in jou siel”?
  9. Hierdie drie woorde skeur daai nonsens uitmekaar:
  10. Sy was verkeerd!
  11.  
  12. Ek sou liewer skitter,
  13. Soos die skatte in ‘n piraatwrak gehou
  14. Skrop die dek sodat dit kan skitter
  15. Soos die juwels om die hals van 'n ryk vrou
  16. Luister nou! Weet jy nie,
  17. Visse's dom, dom, dom, hulle jaag alles wat blink is
  18. Soos ek is! (Oh!)
  19. En hulle kom, kom, kom my toe omdat ek so blink is
  20. Mm, viskoekies!
  21. Ja, dis verniete kos,
  22. En jy lyk soos seekos!
  23.  
  24. Wel, wel, wel!
  25. Ons klein Maui het probleempies met sy aanblik!
  26. Die klein half-kwartaal-agtste god!
  27. Au! Wat 'n miserable optrede, haal die haak! (Verstaan je?)
  28. Ag, jy't vet en sag geword, ou man!
  29. Maar ek gee toe, jy't my inspirasie gewees
  30. Met al jou tatoeermerke
  31. Soos jy wou ek ook ‘n groot kreasie wees
  32. Ek steek nie meer, kan nie!
  33.  
  34. Want ek skitter,
  35. Soos 'n towerlamp in 'n antieke grot
  36. Ek's so trots, so trots op my glinster
  37. Stuur jul weermag, maar hul oorleef nie die bots!
  38. My skil's soos rots!
  39. Maui, bra!
  40. Jy's in nood, nood, nood
  41. Komaan, dink jy eg 'n halfgod gaan 'n dekapod verslaan? (Kyk dit op!)
  42. Ek maak j’ dood, dood, dood
  43. Jy sal nou nooit weer daglig sien nie; nou sê totsiens!
  44.  
  45. Dag na dag, vra jy hoekom jy verlaat is
  46. En soek desperaat hierdie mense se liefde
  47. Jy dink jy het krag, maar jou pantser is net veel te sag!
  48. Maui, wag maar op, dit word nog beter!
  49. Ken jy iemand wat so skitter?
  50. Kyk maar goed, dit word die laaste wat jy sien
  51. C'est la vie, mon ami
  52. Ja ek skitter!
  53. Nog ‘n laaste woord voordat ek jou opeet? Dis verniet!
  54.  
  55. Jy kan al's doen behalwe skitter,
  56. Jy wens net jy kon so
  57. Skitter!
Advertisement
Add Comment
Please, Sign In to add comment
Advertisement