Guest User

Untitled

a guest
Apr 16th, 2018
251
0
Never
Not a member of Pastebin yet? Sign Up, it unlocks many cool features!
text 34.74 KB | None | 0 0
  1. [2011/11/25 12:57:24 PM] *** SW Genis added J.Jacobus Roos ***
  2. [2011/11/25 12:57:41 PM] SW Genis: die confluence username en password wat julle almal nou moet gebruik is:
  3. [2011/11/25 12:57:42 PM] SW Genis: nwu
  4. [2011/11/25 12:57:44 PM] SW Genis: password
  5. [2011/11/25 12:58:09 PM] SW Genis: moet asb nie opencollab se credentials gebruik nie, die password daarvoor is elk geval nou verander.
  6. [2011/11/25 01:25:50 PM] J.Jacobus Roos: For OpenCollab svn://192.1689.168.74/kualistudent
  7.  
  8. for NWU svn://197.221.161.170/kualistudent
  9.  
  10. or svn://143.160.209.53/kualistudent
  11.  
  12. Check out trunk/nwu-cm. If you experience authentication issues, please refer you query to the OpenCollab technical support team.
  13.  
  14. Let op die OpenCollab ip
  15. [2011/11/25 01:25:54 PM] J.Jacobus Roos: dit is seker nie reg nie
  16. [2011/11/25 01:26:14 PM] J.Jacobus Roos: Check ek en gert basies dan die een uit by NWU ?
  17. [2011/11/25 01:26:47 PM] SW Genis: ek wil net gou seker maak julle al drie se svn usernames en passwords werk?
  18. [2011/11/25 01:27:46 PM] SW Genis: ja, julle moet die nwu een uitcheck.
  19. [2011/11/25 01:27:53 PM] SW Genis: ons check die opencollab een uit.
  20. [2011/11/25 01:29:04 PM] SW Genis: dit was maar net 'n tikfoutjie van my af.
  21. [2011/11/25 01:29:13 PM] J.Jacobus Roos: (y)
  22. [2011/11/25 01:31:57 PM] J.Jacobus Roos: Gert check joune uit ?
  23. [2011/11/25 01:32:16 PM] Gert Meiring: kry connection error
  24. [2011/11/25 01:32:24 PM | Edited 01:32:35 PM] J.Jacobus Roos: ek kry "connection refused by server"
  25. [2011/11/25 01:32:28 PM] Gert Meiring: ja
  26. [2011/11/25 01:32:38 PM] Gert Meiring: maar kon begin van die week
  27. [2011/11/25 01:32:50 PM] J.Jacobus Roos: beide op 143.
  28. en 197.
  29. [2011/11/25 01:33:11 PM] J.Jacobus Roos: Kort ons user ids vir die svn repository ?
  30. [2011/11/25 01:33:24 PM] J.Jacobus Roos: want dit pop nie op indien ons nodig het nie
  31. [2011/11/25 01:34:01 PM] Gert Meiring: myne het ook nie vir user/pasw gevra nie (toe dit nog gerwerk het)
  32. [2011/11/25 01:34:14 PM] SW Genis: :^)
  33. [2011/11/25 01:35:40 PM] SW Genis: ons is die kant besig om nog aan die svn scripts te werk om sodat hudson automaties kan bou en so aan so julle moet maar asseblief geduldig wees met ons in die verband.
  34. [2011/11/25 01:35:53 PM] Gert Meiring: (y)
  35. [2011/11/25 01:36:03 PM] J.Jacobus Roos: (y)
  36. [2011/11/25 01:38:23 PM] SW Genis: kan julle gou 197.221.161.170 ping?
  37. [2011/11/25 01:39:43 PM] Johan Oosthuysen: Dit timeout
  38. [2011/11/25 01:39:48 PM] J.Jacobus Roos: yes
  39. [2011/11/25 01:39:50 PM] J.Jacobus Roos: dit time out
  40. [2011/11/25 01:40:17 PM] SW Genis: interesant, dan moet daar nog 'n probleem by julle wees moontlik agv die diginet wat af is.
  41. [2011/11/25 01:40:49 PM] SW Genis: ek het nou getoets met my 3g en dan kan ek daardie server ping.
  42. [2011/11/25 01:41:08 PM] J.Jacobus Roos: Goed ons sal gou met Pieter gesels
  43. [2011/11/25 01:41:14 PM] SW Genis: dankie
  44. [2011/11/25 01:41:23 PM] SW Genis: gert wat is jou email adres.
  45. [2011/11/25 01:42:06 PM] SW Genis: en jacobus joune ook, ek moet nog jira vir jou ook laat opstel.
  46. [2011/11/25 01:42:36 PM | Removed 01:42:44 PM] J.Jacobus Roos: This message has been removed.
  47. [2011/11/25 01:42:55 PM] J.Jacobus Roos: jacobus.roos@nwu.ac.za
  48. [2011/11/25 01:43:00 PM] J.Jacobus Roos: 13159046@nwu.ac.za
  49. [2011/11/25 01:43:09 PM] J.Jacobus Roos: ek dink Gert sin is
  50. [2011/11/25 01:43:10 PM] J.Jacobus Roos: 13073656@nwu.ac.za
  51. [2011/11/25 01:43:59 PM] SW Genis: dankie
  52. [2011/11/25 01:51:05 PM] SW Genis: Daar is nou users vir gert en johan op confluence geskep, jacobus jy kan maar nog die nwu gebruik want jy is elk geval net 4 weke op hierdie projek. Laat weet of daar probleme is.
  53. [2011/11/25 01:55:10 PM] J.Jacobus Roos: goed
  54. [2011/11/28 08:26:06 AM] SW Genis: @jacobus, het jy reggekom met jou svn credentials?
  55. [2011/11/28 09:32:29 AM] J.Jacobus Roos: yes
  56. [2011/11/28 09:32:36 AM] J.Jacobus Roos: JIRAs
  57. [2011/11/28 09:32:41 AM] J.Jacobus Roos: Enige jiras vir my ?
  58. [2011/11/28 09:33:38 AM] SW Genis: kan jy al by jira inlog?
  59. [2011/11/28 09:34:10 AM] J.Jacobus Roos: nee
  60. [2011/11/28 09:34:23 AM] J.Jacobus Roos: Nie met die credentials wat jy vir my gegee het vanoggend nie
  61. [2011/11/28 09:34:43 AM] SW Genis: ek praat nou van jira
  62. [2011/11/28 09:34:45 AM] SW Genis: nie svn nie.
  63. [2011/11/28 09:34:52 AM] J.Jacobus Roos: Ek praat van JIRA
  64. [2011/11/28 09:34:57 AM] SW Genis: so die svn username en password het ook nie gewerk nie.
  65. [2011/11/28 09:35:03 AM] J.Jacobus Roos: svn het gewerk
  66. [2011/11/28 09:35:27 AM] J.Jacobus Roos: Ek het sms vir jou gestuur en baie dankie gese asook onverskoning gevra dat ek jou so vroeg gepla het
  67. [2011/11/28 09:35:36 AM] J.Jacobus Roos: so svn is uitgesort
  68. [2011/11/28 09:35:48 AM] J.Jacobus Roos: Ek werk vanaf 'n 3g dongle af
  69. [2011/11/28 09:35:54 AM] SW Genis: o ok.
  70. [2011/11/28 09:35:55 AM] J.Jacobus Roos: Weens die diginet ding
  71. [2011/11/28 09:36:30 AM] SW Genis: ek het al 'n kind onthou, staan 6h op die laaste soggens op :) dit was glad nie vroeg nie.
  72. [2011/11/28 09:38:00 AM] J.Jacobus Roos: :) Nogsteeds, wat as jy nou juis vandag bietjie kon later slaap... ek sal pretty stront voel as ek dan die poepol is wat jou wakker moes bel of sms... baie dankie dat jy my gehelp het :P
  73. [2011/11/28 09:38:53 AM] SW Genis: sodra ek jou jira user opgestel het sal ek laat weet, maar basies wat ek wil hê jy na moet kyk is om te help om testdata op te stel.
  74. [2011/11/28 09:39:21 AM] SW Genis: jy moet met die persone help en gert met die orgs, of julle kan mekaar ook help.
  75. [2011/11/28 09:40:01 AM] SW Genis: daar bestaan mos tans data op die itp system en ek wil van daardie data in die ons dev db's hê sodat ons regte nwu mense aan werklike orgs kan koppel.
  76. [2011/11/28 09:45:13 AM] J.Jacobus Roos: Goed ek gesel met gert sodra hy terug is vanaf sy meeting
  77. [2011/11/28 09:45:57 AM] J.Jacobus Roos: Is daar 'n webservice wat ITP expose vir ons om te consume vir die people?
  78. [2011/11/28 09:46:13 AM] J.Jacobus Roos: Sover ek weet is dit Rice
  79. [2011/11/28 09:46:28 AM] J.Jacobus Roos: So ons behoort dan eintlik die IdentityService te kan utilize?
  80. [2011/11/28 09:46:51 AM] SW Genis: ek dink nie dis nodig vir webservice nie, want die impex tool kan mos data export ook.
  81. [2011/11/28 09:47:20 AM] SW Genis: so as jy die export op 'n copy van daardie data kan run dan behoort jy die data in xml te kan hê en dit is presies wat ons soek.
  82. [2011/11/28 09:47:38 AM] SW Genis: dit behoort vinniger te wees as om webservice nou te gebruik.
  83. [2011/11/28 09:47:44 AM] J.Jacobus Roos: goed
  84. [2011/11/28 09:47:56 AM] J.Jacobus Roos: Ek het nog nie regte na die ITP databasis nie
  85. [2011/11/28 09:48:04 AM] J.Jacobus Roos: Gert mag dalk al he
  86. [2011/11/28 09:48:10 AM] J.Jacobus Roos: Ek sal net uitvind
  87. [2011/11/28 09:49:32 AM] SW Genis: probeer 'n kopie van itp se databasis in die hande kry, ek weet nie wie dit manage nie, as dit kobus is kan ek by hom hoor om 'n backup vir julle iewers op te start.
  88. [2011/11/28 09:51:12 AM] J.Jacobus Roos: Ek hoor gou sommer by phillip ook
  89. [2011/11/28 09:51:23 AM] SW Genis: ok dankie.
  90. [2011/11/28 09:54:38 AM] J.Jacobus Roos: Goed, lyk my Carel het is al klaar bekend met die prosess
  91. [2011/11/28 09:54:50 AM] J.Jacobus Roos: So ons gaan sommer by hom die res van die inligting kry
  92. [2011/11/28 09:55:00 AM] J.Jacobus Roos: Hy is ook nou in 'n vergadering
  93. [2011/11/28 09:55:13 AM] J.Jacobus Roos: sal oor 15 min klaar wees
  94. [2011/11/28 09:56:03 AM] SW Genis: great, dit klink goed.
  95. [2011/11/28 10:08:38 AM] SW Genis: @johan, het jy toe tyd saam nina spandeer om die mysql probleem op te los?
  96. [2011/11/28 10:14:39 AM] Johan Oosthuysen: Ja, werk nog daaraan.
  97. [2011/11/28 10:22:35 AM] Gert Meiring: @ Jacobus - Ek het nie regte na die ITP databasis toe nie
  98. [2011/11/28 11:07:22 AM] SW Genis: @johan, ek het sopas mail vanaf mari gekry dat ons nou nie meer op mysql gaan werk nie, maar op oracle gaan bly. so jy kan maar ophou met dit waarmee jy besig is.
  99. [2011/11/28 11:50:49 AM] SW Genis: ek wil net gou seker maak dat julle wel die impex projek onder nwu-cm gebruik en nie die kuali student ene nie?
  100. [2011/11/28 11:51:00 AM] SW Genis: nwu-cm-cfg-dbs
  101. [2011/11/28 11:51:58 AM] SW Genis: ek het 'n merge vanoggend daarop gedoen sodat ons die nuutste testdata het wat kuali student gebruik aangesien hulle heelwat veranderinge onlangs aan die authentication gedoen het.
  102. [2011/11/28 11:52:23 AM] SW Genis: laat weet my asb so gou moontlik wanneer julle enige issues kry, sodat ek kan help indien moontlik.
  103. [2011/11/28 11:55:06 AM] Johan Oosthuysen: Ek het nog nie die nuwe data ge-impex nie, het nog vasgehou aan my veranderings aan die vorige db. Sal nwu-cm s'n gebruik.
  104. [2011/11/28 11:56:05 AM] SW Genis: ok, jy kan net daai jiras wat aan jou assign was wat handel oor mysql asb net afteken en comment dat ons op oracle gaan bly.
  105. [2011/11/28 11:56:41 AM] SW Genis: en dan seker maak dat jy kan run op nwu-cm se data. laat weet my dan wanneer jy uit werk uit is. thanks.
  106. [2011/11/28 02:36:59 PM] Gert Meiring: @sw - Hi
  107. [2011/11/28 02:37:12 PM] Gert Meiring: Ek en Johann is nou besig met die impex maar kry dieselfde fout:
  108. [2011/11/28 02:37:36 PM] Gert Meiring: [ERROR] Failed to execute goal org.kuali.maven.plugins:maven-impex-plugin:1.0.23
  109. :datasql (generate-oracle-sql) on project nwu-cm-ks-reference-data-db: Execution
  110. generate-oracle-sql of goal org.kuali.maven.plugins:maven-impex-plugin:1.0.23:D
  111. atasql failed: Could not find the DTD for ks-embedded-db -> [Help 1]
  112. [ERROR]
  113. [2011/11/28 02:41:09 PM] SW Genis: update gou en probeer weer.
  114. [2011/11/28 02:43:01 PM] Johan Oosthuysen: Kry nog steeds die fout
  115. [2011/11/28 02:43:13 PM] Gert Meiring: ek het so 10 min terug geupdate
  116. [2011/11/28 02:43:19 PM] Gert Meiring: of het jy nou iets verander?
  117. [2011/11/28 02:43:24 PM] SW Genis: ek het nou iets verander
  118. [2011/11/28 02:43:33 PM] SW Genis: my db is af so ek kannie dit toets nie.
  119. [2011/11/28 02:43:35 PM] Johan Oosthuysen: Heel gaan die begin gee dit ook die fout:
  120. [WARNING] Some problems were encountered while building the effective model for
  121. edu.nwu.ks.db:nwu-cm-ks-reference-data-db:jar:0.0.1-SNAPSHOT
  122. [WARNING] 'build.plugins.plugin.version' for org.apache.maven.plugins:maven-sour
  123. ce-plugin is missing. @ edu.nwu.ks.db:nwu-cm-cfg-dbs:0.0.1-SNAPSHOT, C:\Kuali\Pr
  124. ojects\KS12\nwu-cm\nwu-cm-cfg-dbs\pom.xml, line 340, column 15
  125.  
  126. Kan ons dit maar ignoreer?
  127. [2011/11/28 02:43:41 PM] Johan Oosthuysen: Ek het nou net geupdate
  128. [2011/11/28 02:43:42 PM] Gert Meiring: ek update en sal lw, dankie
  129. [2011/11/28 02:43:42 PM] SW Genis: maar ek dink ek weet wat was fout.
  130. [2011/11/28 02:44:32 PM] SW Genis: nee ek dink bg om opgelos word.
  131. [2011/11/28 02:48:23 PM] Gert Meiring: "Build Success"
  132. [2011/11/28 02:49:24 PM] SW Genis: (y)
  133. [2011/11/28 02:49:47 PM] Gert Meiring: dankie vir die hulp
  134. [2011/11/28 02:50:31 PM] Johan Oosthuysen: Wat was toe die probleem?
  135. [2011/11/28 02:51:21 PM] Johan Oosthuysen: Myne werk ook nou, dankie.
  136. [2011/11/28 02:52:05 PM | Edited 02:52:20 PM] SW Genis: compare pom.xml en schema.xml met previous revision, dan sal julle die verandering sien wat ek gemaak het.
  137. [2011/11/28 02:52:41 PM] SW Genis: dis nou van die nwu-cm-embedded-db projek
  138. [2011/11/28 02:53:20 PM] J.Jacobus Roos: SW, ek het nou 'n volledig ITP db op my masjien
  139. [2011/11/28 02:53:48 PM] J.Jacobus Roos: As ek impex wil opstel om mysql db toe te connect en 'n xml dump te doen
  140. [2011/11/28 02:54:21 PM] J.Jacobus Roos: ek kyk na maven project se "exportdata"
  141. [2011/11/28 02:54:37 PM] SW Genis: ons gaan mos nou nie meer mysql gebruik so nou wonder ek self of hierdie strategie nou n og die beste is.
  142. [2011/11/28 02:55:08 PM] SW Genis: omdat johan so lank met die impex mysql connection gesukkel het.
  143. [2011/11/28 02:55:17 PM] J.Jacobus Roos: <execution>
  144. <id>export-db</id>
  145. <phase>none</phase>
  146. <goals>
  147. <goal>exportschema</goal>
  148. <goal>exportdata</goal>
  149. <goal>datadtd</goal>
  150. </goals>
  151. <configuration>
  152. <schemaXMLFile>${basedir}/src/main/impex/schema.xml</schemaXMLFile>
  153. <dataXMLDir>${basedir}/src/main/impex</dataXMLDir>
  154. <copyToFile>${basedir}/src/main/impex/data.dtd</copyToFile>
  155. </configuration>
  156. </execution>
  157. </executions>
  158. [2011/11/28 02:55:54 PM] SW Genis: dis korrek, dit is die goal wat jy moet run.
  159. [2011/11/28 02:59:27 PM] SW Genis: om te import: mvn clean install -Pnwu-cm-db,oracle
  160. [2011/11/28 02:59:33 PM] J.Jacobus Roos: Kyk as ek ITP svn project kan uit check
  161. [2011/11/28 02:59:40 PM] J.Jacobus Roos: en die xml data generate en oor copy
  162. [2011/11/28 02:59:55 PM] J.Jacobus Roos: Dan behoort ons mos klaar klomp tables gepopulate te he
  163. [2011/11/28 03:00:09 PM] J.Jacobus Roos: Want die impex tool gaan via die xml data die sql script generate
  164. [2011/11/28 03:00:20 PM] SW Genis: so om nou te export sal dit so iets lyk: clean install -Pgenerate-xml,mysql
  165. [2011/11/28 03:00:23 PM] SW Genis: dis korrek ja.
  166. [2011/11/28 03:01:21 PM] SW Genis: solank jy die impex tool kan run op 'n mysql db. dit is die groot vraag, ekself het nog glad nie daarmee gespeel nie, maar dit lyk asof die ouens daarmee probleme ondervind. so gaan jy hulle dus verkeerd bewys :)
  167. [2011/11/28 03:01:58 PM] J.Jacobus Roos: Beide ek, Gert en Johan sit koppe by mekaar
  168. [2011/11/28 03:02:05 PM] J.Jacobus Roos: hopenlik kry ons dit reg
  169. [2011/11/28 03:03:16 PM] SW Genis: (y)
  170. [2011/11/28 03:04:41 PM] J.Jacobus Roos: Goed SW ek en Gert het gesels
  171. [2011/11/28 03:04:48 PM] J.Jacobus Roos: ITP is klaar op mysql gedoen
  172. [2011/11/28 03:05:04 PM] J.Jacobus Roos: Ek dink al wat by ons skort is die mysql configuration settings
  173. [2011/11/28 03:05:17 PM] J.Jacobus Roos: Kan ons dalk toegang kry tot itp svn project
  174. [2011/11/28 03:05:24 PM] J.Jacobus Roos: Sodat ons net die details kan op check
  175. [2011/11/28 03:06:17 PM] J.Jacobus Roos: En opstel vir ons CM project
  176.  
  177. Hier is die rede... ek sit met 'n ITP Rice db op mysql -->
  178.  
  179. Ek wil data export na xml
  180.  
  181. Dan wil ek Oracle import vir die project wat jy vir my gegee het
  182. [2011/11/28 03:06:21 PM] J.Jacobus Roos: Hoop dit maak sin
  183. [2011/11/28 03:06:24 PM] SW Genis: ek kan vir julle dit laat kry, maar verduidelik gou eers vir my ook.
  184. [2011/11/28 03:06:48 PM] SW Genis: watse details van itp soek julle?
  185. [2011/11/28 03:06:54 PM] J.Jacobus Roos: Impex op ITP generate anyways die XML data vir ons vir meese van rice se tables
  186. [2011/11/28 03:06:59 PM] J.Jacobus Roos: Of ons dit oor copy
  187. [2011/11/28 03:07:03 PM] J.Jacobus Roos: van daardie project
  188. [2011/11/28 03:07:12 PM] SW Genis: itp het nie 'n impex nie.
  189. [2011/11/28 03:07:14 PM] SW Genis: nie sover ek weet nie.
  190. [2011/11/28 03:07:25 PM] J.Jacobus Roos: En of ons local project reg opstel die effek is dieselde
  191. [2011/11/28 03:07:27 PM] J.Jacobus Roos: mmm
  192. [2011/11/28 03:07:33 PM] Gert Meiring: (n)
  193. [2011/11/28 03:07:36 PM] J.Jacobus Roos: Ek was onder die indruk dat hy het
  194. [2011/11/28 03:07:42 PM] J.Jacobus Roos: mmm....
  195. [2011/11/28 03:07:44 PM] Gert Meiring: ek het ook so gedink
  196. [2011/11/28 03:07:49 PM] SW Genis: ek sal gou seker maak.
  197. [2011/11/28 03:11:22 PM] SW Genis: nee sorry ouens, daar is definitief nie so iets soos 'n impex projek daarso nie.
  198. [2011/11/28 03:12:23 PM] SW Genis: itp is deur ons gedoen nog voordat ons met kuali student betrokke geraak het, en op daardie stadium het ons nog nie toegang gehad na die kuali repos om iets soos impex te kon download nie.
  199. [2011/11/28 03:12:38 PM] SW Genis: om die waarheid te sê, ons het nie geweet dit bestaan nie.
  200. [2011/11/28 03:12:43 PM] J.Jacobus Roos: mmm
  201. [2011/11/28 03:12:45 PM] J.Jacobus Roos: okay
  202. [2011/11/28 03:12:46 PM] Gert Meiring: 100%
  203. [2011/11/28 03:25:29 PM] Gert Meiring: @sw - dit lyk of ons custom projek nou reg werk
  204. [2011/11/28 03:28:47 PM] SW Genis: (y)
  205. [2011/11/28 04:09:31 PM] Johan Oosthuysen: Moet die nwu-cm* projekte in 'n sekere volgorde gebou word?
  206. [2011/11/28 04:10:17 PM] SW Genis: ek het vrydag die skip-all-wars profile bygesit.
  207. [2011/11/28 04:10:29 PM] SW Genis: so jy hoef nie nou meer almal apart te bou nie.
  208. [2011/11/28 04:10:51 PM] SW Genis: weet jy hoe om die skip-all-wars te gebruik?
  209. [2011/11/28 04:11:02 PM] Johan Oosthuysen: as 'n goal?
  210. [2011/11/28 04:11:17 PM] Johan Oosthuysen: ek bedoel profile
  211. [2011/11/28 04:11:18 PM] SW Genis: 'n profile.
  212. [2011/11/28 04:11:23 PM] SW Genis: yes
  213. [2011/11/28 04:11:29 PM] SW Genis: op nwu-cm
  214. [2011/11/28 04:11:34 PM] Johan Oosthuysen: Ja, dankei
  215. [2011/11/28 04:12:05 PM] SW Genis: hy sal dan die projekte elk geval in die korrekte volgorde bou.
  216. [2011/11/29 02:41:13 PM] SW Genis: maak julle ouens enige vordering met daardie toets data?
  217. [2011/11/29 02:47:14 PM] Gert Meiring: Hi sw
  218. [2011/11/29 02:47:54 PM] Gert Meiring: Ek het 'n copy van die itp databasis op my rekenaar geskep
  219. [2011/11/29 02:48:04 PM] J.Jacobus Roos: Selfde hier
  220. [2011/11/29 02:48:08 PM] Gert Meiring: Benodig jy al die data?
  221. [2011/11/29 02:48:13 PM] Gert Meiring: of net die org data -
  222. [2011/11/29 02:48:24 PM] J.Jacobus Roos: Maar reverse engineering met impex is iets wat nie duidelik is nie
  223. [2011/11/29 02:48:27 PM] Gert Meiring: Indien dit net die org data is, dan is dit basies net een tabel?
  224. [2011/11/29 02:48:48 PM] J.Jacobus Roos: Want ons wil mos nou juis custom tables in die ICAS project he ?
  225. [2011/11/29 02:48:52 PM] SW Genis: gert jy moet na org kyk, maw ja jy het net 1 tabel.
  226. [2011/11/29 02:49:00 PM] SW Genis: jacobus moet na person data kyk.
  227. [2011/11/29 02:50:03 PM] SW Genis: nee julle moet nie enige custom tables of iets skep nie, icas wil sover moontlik wegbly van enige nuwe tabelle of velde.
  228. [2011/11/29 02:51:41 PM] J.Jacobus Roos: Skies SW, person data in Rice is oor 'n hele paar tables
  229. [2011/11/29 02:51:53 PM] J.Jacobus Roos: Weet jy presies die wat jy gedoen wil he ?
  230. [2011/11/29 02:52:38 PM] J.Jacobus Roos: Permissions en roles ?
  231. [2011/11/29 02:52:47 PM] SW Genis: as ons vir nou net eers die hoof persoon data gelaai kan kry maw basies net 'n naam vir die persoon sal dit oraait wees,
  232. [2011/11/29 02:52:48 PM] J.Jacobus Roos: sulke considerations ?
  233. [2011/11/29 02:53:06 PM] SW Genis: nee niks permissions of roles of selfs adresse nie,
  234. [2011/11/29 02:53:47 PM] J.Jacobus Roos: Jy enige documentasie omtrent Impex
  235. [2011/11/29 02:53:49 PM] SW Genis: dit is net testdata, wat ons wil gebruik om vir die gebruikers te wys hoe die vloei van die workflow sal werk van een persoon na 'n ander.
  236. [2011/11/29 02:54:09 PM] SW Genis: nee, niks wat nie op kuali wiki is nie.
  237. [2011/11/29 02:54:40 PM] SW Genis: ek is tans besig om te kyk na apd data om 'n paar modules op te laai.
  238. [2011/11/29 02:54:47 PM] SW Genis: ek gebruik 'n junit daarvoor.
  239. [2011/11/29 02:54:49 PM] J.Jacobus Roos: KRIM_ENTITY_T
  240. [2011/11/29 02:55:11 PM] J.Jacobus Roos: KRIM_ENTITY_BIO_T
  241. [2011/11/29 02:55:35 PM | Edited 02:55:43 PM] J.Jacobus Roos: KRIM_ENTITY_NM_T
  242. [2011/11/29 02:56:01 PM] J.Jacobus Roos: KRIM_ENT_NM_TYP_T
  243. [2011/11/29 02:56:24 PM] J.Jacobus Roos: Jy moet maar help as jy dink daar moet nog wees
  244. [2011/11/29 02:56:57 PM] J.Jacobus Roos: Aan die een kant wonder ek of mens nie alles uit ITP dan vat nie want broken references gaan vir ons laat kop krap
  245. [2011/11/29 02:57:56 PM] SW Genis: jy moet definitief nie "broken references" skep nie.
  246. [2011/11/29 02:58:15 PM] SW Genis: ek sal nie sonder dat ekself 'n investigation gedoen het kan sien watter tabelle dit moet wees nie.
  247. [2011/11/29 02:58:58 PM] SW Genis: het jy al probeer om die data na 'n csv file te export en dit dan weer op te laai op die oracle db?
  248. [2011/11/29 02:59:17 PM] J.Jacobus Roos: Wat en hoe dinge afhanklik van mekaar is ek nie seker oor nie, person data is met alles gelink... dus maak dit my bekommerd as jy se geen permissions en geen roles nie... want die is tipies broken reference as mens dit compare met ITP se volledige stel
  249. [2011/11/29 03:00:04 PM] SW Genis: nee jy verstaan nie.
  250. [2011/11/29 03:00:31 PM] SW Genis: jy moet net die persoon oor neem. nie die link na die permission toe nie, en ook nie die persmission self nie.
  251. [2011/11/29 03:00:43 PM] SW Genis: dan kan daar nie 'n reference wees nie.
  252. [2011/11/29 03:00:54 PM] SW Genis: die persoon as entiteit moet op sy eie kan bestaan.
  253. [2011/11/29 03:01:22 PM] SW Genis: ek het nou progress meeting met martilene, sal later weer kom gesels.
  254. [2011/11/29 03:03:07 PM] J.Jacobus Roos: 100%
  255. [2011/11/29 03:04:02 PM] J.Jacobus Roos: Ek verstaan reg, maar weet jy presies wat se tables ek moet alles import ?
  256. Dit wat ek daar gesien het is wat ek so vinnig kon sien.
  257. [2011/11/29 04:03:10 PM | Edited 04:03:35 PM] SW Genis: Ja, dit lyk my KRIM_ENTITYT_NM_T is die belangrike ene daarso.
  258. [2011/11/29 04:03:51 PM] SW Genis: maa jy sal seker definitief die res wat jy daar genoem het ook moet oordra.
  259. [2011/11/29 04:43:26 PM] SW Genis: as julle gou ks-nwu-data-importer uitcheck kan ek julle gou wys wat ek sover gedoen het om nuwe courses in die db te sit.
  260. [2011/11/29 04:43:44 PM] SW Genis: Daar is 'n junit test met die naam CourseDataImporter.
  261. [2011/11/29 04:44:08 PM | Edited 04:44:10 PM] SW Genis: en basies gaan lees dit 'n vss db en create dan die course via die services van die stelsel.
  262. [2011/11/29 04:44:37 PM] SW Genis: ek het nog nie al die data daar nie, so ek kry nou nog validasie foute wat ek besig is om te solve.
  263. [2011/11/29 04:45:11 PM] SW Genis: maar wat julle kan doen is, om julle itp db's te lees wat op julle pc's is, en dan die services ook so te roep om die data te kan skep.
  264. [2011/11/29 04:45:39 PM] SW Genis: hallo, julle nog daar?
  265. [2011/11/29 04:46:41 PM] Johan Oosthuysen: Ek is ;)
  266. [2011/11/29 04:47:16 PM] Gert Meiring: hi - eks nog hier
  267. [2011/11/29 04:47:22 PM] Gert Meiring: jacobus is huis toe
  268. [2011/11/29 04:47:32 PM] SW Genis: @johan, het jy toe gevorder met die banner.
  269. [2011/11/29 04:48:34 PM] SW Genis: @gert, basies sou ek as ek jy was, 'n junit geskryf het, wat die org tabel lees op daai itp db van jou en dan die org via die service skep.
  270. [2011/11/29 04:49:33 PM] Gert Meiring: ek sal gou more daarna kyk - dink het nou 'n ander manier gekry om dit ook te doen...
  271. [2011/11/29 04:49:44 PM] Gert Meiring: wil net gou seker maak dat dit werk
  272. [2011/11/29 04:49:48 PM] Johan Oosthuysen: Nog nie, ek het eers na Rice s'n gekyk maar my veranderinge het nie gewerk nie. Ek dink die plek waar ek verwag het dit sit word oorskryf deur ander kode. Adriaan is net bietjie besig maar hy sal vir my wys wat hulle gedoen het.
  273. [2011/11/29 04:50:04 PM] SW Genis: ok
  274. [2011/11/29 04:50:13 PM] SW Genis: gert verduidelik gou wat jy wil doen.
  275. [2011/11/29 04:53:01 PM] Johan Oosthuysen: Gert het 'n ander afspraak, hy't klaar opgepak maar sal more daarna kyk. Klink of hy iets reggekry het.
  276. [2011/11/29 04:53:22 PM] SW Genis: ek is sommer nuuskierig :).
  277. [2011/11/29 04:56:01 PM] Johan Oosthuysen: Uit wat ek so tussenin gehoor het gebruik hy impex. Ek sal ook more kyk wat dit is.
  278. [2011/11/29 04:56:09 PM] SW Genis: k
  279. [2011/11/29 04:57:02 PM] SW Genis: ek kannie sien hoe hy impex eintlik kan gebruik nie, want ek verstaan nou dat die datamodel van itp nie dieselfde as ks s'n is nie. hy't seker 'n plan.
  280. [2011/11/30 09:21:18 AM] J.Jacobus Roos: sw
  281. [2011/11/30 09:22:27 AM] SW Genis: goeie more
  282. [2011/11/30 09:22:30 AM] J.Jacobus Roos: Met die import sien ek testuser 8 en testuser9
  283. se ids clash met ADRIANUS JUYN asook Yvvette labschagne
  284. [2011/11/30 09:22:46 AM] SW Genis: ignore hulle maar net.
  285. [2011/11/30 09:22:58 AM] J.Jacobus Roos: Dus hou KS se user
  286. [2011/11/30 09:23:02 AM] J.Jacobus Roos: Drop nuwe users ?
  287. [2011/11/30 09:23:17 AM] SW Genis: jip, ons sal daai ouens met die amptelike data migration regmaak.
  288. [2011/11/30 09:23:23 AM] J.Jacobus Roos: Goed
  289. [2011/11/30 09:23:35 AM] J.Jacobus Roos: Ek stuur sommer net in die chat die result set
  290. [2011/11/30 09:23:42 AM] SW Genis: (y)
  291. [2011/11/30 09:23:49 AM] J.Jacobus Roos: 10000 955402D6-B3C7-E6EE-55E1-329D0A0D85D6 1 10000 PRFR testuser7 testuser7 Y Y 03/AUG/11
  292. 10001 3A498C70-C254-B446-395D-BBFB50A412B5 1 10001 PRFR testuser8 testuser8 Y Y 03/AUG/11
  293. 10002 DDFBB735-6DA0-BC07-1BE8-F8E48FA1926E 1 10002 PRFR testuser9 testuser9 Y Y 03/AUG/11
  294. 10003 5A08DF66-71B6-CCF8-BEE5-61E035A7D816 1 10003 PRFR testuser10 testuser10 Y Y 03/AUG/11
  295. 10004 0656DCAC-7F40-DCA7-AFF0-62C0B0AC1923 1 10004 PRFR user5 user5 Y Y 03/AUG/11
  296. 10005 5F34C0BC-DBF6-8C46-2219-533F5E0CD5BB 1 10005 PRFR user6 user6 Y Y 03/AUG/11
  297. 1200 5B97C50B042C6110E0404F8189D85213 1 1100 PRFR admin admin Y Y 13/NOV/08
  298. 1231 5B97C50B044B6110E0404F8189D85213 1 1131 PRFR Notification System Y Y 13/NOV/08
  299. 10000 C992AE4B-ABED-4197-FEE1-60FACCFA9157 1 10005 PRFR pms_approve pms_approve \N \N Y Y 30/NOV/11
  300. 10001 5DFE85F8-2CD2-7C52-D4E6-AAE9218C4641 7 10007 OTH ADRIANUS \N JUYN \N 4815 Y Y 30/NOV/11
  301. 10002 65F918B8-CC31-AB15-1D63-D4335CCF15C3 7 10009 OTH YVETTE \N LABUSCHAGNE \N 4836 Y Y 30/NOV/11
  302. 10003 5EE13F6E-B2D2-C1BC-E618-1B838D958EC1 1 10017 OTH Johan \N Venter \N 4866 Y Y 30/NOV/11
  303. 10004 567FCE72-EE87-D8ED-9348-7281C53BC94E 1 10019 OTH Andre \N Fouche \N 4843 Y Y 30/NOV/11
  304. 10005 B1AA63BD-3178-A67C-3756-3F37819748AE 1 10020 OTH Chris \N Wiseman \N 4866 Y Y 30/NOV/11
  305. 1200 5ABAED06-A2AB-9B95-2AA5-4C76FE0B7CAC 4 1100 PRFR admin \N admin \N \N Y Y 30/NOV/11
  306. 1231 5B97C50B044B6110E0404F8189D85213 1 1131 PRFR Notification \N System \N \N Y Y 30/NOV/11
  307. [2011/11/30 09:24:08 AM] J.Jacobus Roos: Die is vir table KRIM_ENTITY_NM_T
  308. [2011/11/30 09:24:52 AM] J.Jacobus Roos: 8 users van oorspronklike stel wat dan nie present is nie
  309. [2011/11/30 09:24:58 AM] J.Jacobus Roos: 16 entries
  310. [2011/11/30 09:25:24 AM | Edited 09:25:31 AM] SW Genis: is dit al data wat op itp is?
  311. [2011/11/30 09:25:46 AM] SW Genis: ek het gedink die hele universiteit is daar?
  312. [2011/11/30 09:26:28 AM] J.Jacobus Roos: Nee dude, dit is die engistes wat clash met die huidige data in KS
  313. [2011/11/30 09:26:32 AM] J.Jacobus Roos: pms_approve
  314. [2011/11/30 09:26:43 AM] SW Genis: o ok (whew)
  315. [2011/11/30 09:26:47 AM] SW Genis: sorry my bad
  316. [2011/11/30 09:27:06 AM] J.Jacobus Roos: is byvoorbeeld een van die wat in ITP nie kan oorgesit word omdat testuser7 in KS is
  317. [2011/11/30 09:27:11 AM] J.Jacobus Roos: 100%
  318. [2011/11/30 09:27:44 AM] J.Jacobus Roos: Ek maak dan net weer dubbel seker ek drop die ITP ouens wat clash ongeag of hulle crucial is vir ITP ?
  319. [2011/11/30 09:28:13 AM] SW Genis: yes, die nuwe dataset is net vir icas,
  320. [2011/11/30 09:28:24 AM] SW Genis: itp gaan nie dit gebruik nie so dit maak glad nie saak nie.
  321. [2011/11/30 09:28:52 AM] J.Jacobus Roos: 100%
  322. [2011/11/30 09:28:55 AM] SW Genis: daar is later in die projek 'n amptelike data migrasie fase ook, vir nou soek ons net genoeg data vir testing en developing.
  323. [2011/11/30 10:25:06 AM] J.Jacobus Roos: ALTER TABLE KRIM_ENTITY_AFLTN_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_AFLTN_TR1 DISABLE CASCADE;
  324. ALTER TABLE KRIM_ENTITY_CTZNSHP_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_CTZNSHP_TR1 DISABLE CASCADE;
  325. ALTER TABLE KRIM_ENTITY_EMP_INFO_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_EMP_INFO_TR1 DISABLE CASCADE;
  326. ALTER TABLE KRIM_ENTITY_ENT_TYP_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_ENT_TYP_TR1 DISABLE CASCADE;
  327. ALTER TABLE KRIM_ENTITY_ETHNIC_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_ETHNIC_TR1 DISABLE CASCADE;
  328. ALTER TABLE KRIM_ENTITY_EXT_ID_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_EXT_ID_TR1 DISABLE CASCADE;
  329. ALTER TABLE KRIM_ENTITY_NM_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_NM_TR1 DISABLE CASCADE;
  330. ALTER TABLE KRIM_ENTITY_RESIDENCY_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_RESIDENCY_TR1 DISABLE CASCADE;
  331. ALTER TABLE KRIM_ENTITY_VISA_T MODIFY CONSTRAINT KRIM_ENTITY_VISA_TR1 DISABLE CASCADE;
  332. [2011/11/30 10:25:33 AM] J.Jacobus Roos: Hier die is alle die tables wat foreign keys het op KRIM_ENTITY_T
  333. [2011/11/30 10:25:57 AM] J.Jacobus Roos: Ek disable die vir my csv import vir nou
  334. [2011/11/30 10:26:15 AM] J.Jacobus Roos: SW as daar 'n table is wat jy dink ek moet include
  335. [2011/11/30 10:26:26 AM] J.Jacobus Roos: noem hom sodat ek sy import ook kan doen
  336. [2011/11/30 10:26:35 AM] SW Genis: ek sal gou kyk.
  337. [2011/11/30 10:29:27 AM] SW Genis: sê gou of ek reg of verkeerd is hierso, die foreign key behoort op KRIM_ENTITY_AFLTN_T te sit en nie opo KRIM_ENTITY_T nie, so ek sien nie hoekom jy nodig het om die constraints te disable nie.
  338. [2011/11/30 10:36:22 AM] J.Jacobus Roos: SW hy kla oor unique constraints, as ook forgein keys
  339. [2011/11/30 10:36:33 AM] J.Jacobus Roos: So ek gaan maar die pad net om die data in te kry
  340. [2011/11/30 10:37:04 AM] J.Jacobus Roos: Die inligting wat hierverskaf word gee ons die geleentheid om te besin of ons nie dalk van daardie tables ook moet populate nie
  341. [2011/11/30 10:38:52 AM] SW Genis: het jy 'n script geskryf nou vir hierdie of hoe sit jy die data in?
  342. [2011/11/30 10:39:31 AM] SW Genis: het jy dalk iets wat eers ander data delete?
  343. [2011/11/30 10:40:19 AM] SW Genis: bel my gou op skype asb.
  344. [2011/11/30 11:09:27 AM] Gert Meiring: @sw - die org data is nou in my workpace\impex folder. Is dit reg as ek dit nou commit dan kan jy sien of dit reg is daar by jou?
  345. [2011/11/30 11:12:18 AM] SW Genis: ja asb.
  346. [2011/11/30 11:12:19 AM] SW Genis: dankie
  347. [2011/11/30 11:17:13 AM] Gert Meiring: dit is opgelaai -
  348. [2011/11/30 11:19:02 AM] SW Genis: thanks
  349. [2011/11/30 11:19:17 AM] *** J.Jacobus Roos sent IMG_30112011_111917.png,... ***
  350. [2011/11/30 11:19:27 AM] J.Jacobus Roos: Sw loer maar gerus na daar die png
  351. [2011/11/30 11:19:46 AM] J.Jacobus Roos: Dit sal verduidelik hoekom ek issues het met fk
  352. [2011/11/30 11:19:59 AM] J.Jacobus Roos: Soos jy ook noem die voel agterste voorom
  353. [2011/11/30 11:20:08 AM] J.Jacobus Roos: maar my IDE "SQL Developer"
  354. [2011/11/30 11:20:11 AM] J.Jacobus Roos: Kla oor dit
  355. [2011/11/30 11:21:00 AM] J.Jacobus Roos: So jammer vir die confusion maar indien mens PK constrain disable dan moet mens al die fk ook inlig
  356. [2011/11/30 11:21:33 AM] J.Jacobus Roos: hoop dit maak meer sin nou dat ek hierdie tipe constraint probleme kry
  357. [2011/11/30 11:24:44 AM] SW Genis: ek sien, kry maar net die data in dan kyk ons later of daar enige probleme is.
  358. [2011/11/30 11:51:13 AM] SW Genis: gert ek het gekyk na jou data, jy moet dit asb in die ks formaat skep maw, jy orgunits moet in die KSOR_ORG tabel gelaai kan word.
  359. [2011/11/30 11:51:49 AM] SW Genis: jy sal 'n mapping van die velde moet doen om te kan sê hierdie veld is gelyk aan daardie veld en velde wat dus nie bestaan nie moet jy sommer dummy data in skep vir nou eers.
  360. [2011/11/30 12:07:33 PM] *** J.Jacobus Roos sent KRIM_ENTITY_T.xml,... ***
  361. [2011/11/30 12:14:44 PM] *** J.Jacobus Roos sent KRIM_ENTITY_T.xml,... ***
  362. [2011/11/30 12:15:04 PM] J.Jacobus Roos: SW daar is die XML
  363. [2011/11/30 12:15:09 PM] J.Jacobus Roos: impex
  364. [2011/11/30 12:15:15 PM] J.Jacobus Roos: Ek sukkel met SVN
  365. [2011/11/30 12:15:21 PM] J.Jacobus Roos: Hy wil nie commit nie
  366. [2011/11/30 12:15:32 PM] SW Genis: watse fout kry jy?
  367. [2011/11/30 12:16:20 PM] *** J.Jacobus Roos sent IMG_30112011_121620.png,... ***
  368. [2011/11/30 12:16:52 PM] J.Jacobus Roos: is svn 1.4
  369. [2011/11/30 12:16:56 PM] J.Jacobus Roos: of 1.6 ?
  370. [2011/11/30 12:20:20 PM] SW Genis: die probleem is met hudson, die bou compile en build van ks is te groot nou val die stelsel om
  371. [2011/11/30 12:20:39 PM] SW Genis: probeer gou weer?
  372. [2011/11/30 12:21:28 PM] J.Jacobus Roos: okay
  373. [2011/11/30 12:25:03 PM] J.Jacobus Roos: geen joy
  374. [2011/11/30 12:40:27 PM] J.Jacobus Roos: moet ek bly probeer ?
  375. [2011/11/30 12:40:46 PM] SW Genis: nee sorry gehard is gou weg, ek wil vir hom vra om die hook te disable.
  376. [2011/11/30 12:40:54 PM] J.Jacobus Roos: okay
  377. [2011/11/30 12:41:15 PM] J.Jacobus Roos: Goed
  378. [2011/11/30 12:41:27 PM] J.Jacobus Roos: Ek het die files vir jou in skype neer gesit
  379. [2011/11/30 12:41:44 PM] J.Jacobus Roos: Dit laai by my reg
  380. [2011/11/30 12:41:57 PM] J.Jacobus Roos: Ek het nog nie probleme met rice opgetel nie
  381. [2011/11/30 12:42:12 PM] J.Jacobus Roos: Maar ek het ook nog nie verskillende dinge probeer nie
  382. [2011/11/30 12:42:14 PM] J.Jacobus Roos: So
  383. [2011/11/30 12:42:27 PM] J.Jacobus Roos: hou duime vas dat dit nou finaal is
  384. [2011/11/30 12:43:17 PM] J.Jacobus Roos: sw download gou die laaste file kie
  385. [2011/11/30 12:43:42 PM] J.Jacobus Roos: Ek het een slag al drie gestuur die 2de keer
  386. [2011/11/30 12:46:51 PM] SW Genis: ok dis hook is uitgehaal, probeer gou weer commit.
  387. [2011/11/30 12:47:06 PM] J.Jacobus Roos: goed
  388. [2011/11/30 12:47:39 PM] *** J.Jacobus Roos sent IMG_30112011_124739.png,... ***
  389. [2011/11/30 12:47:53 PM] J.Jacobus Roos: Hy pop nie op om vir my 'n username te vra nie
  390. [2011/11/30 12:48:00 PM] J.Jacobus Roos: Wat nou nou gebeur het
  391. [2011/11/30 12:48:02 PM] J.Jacobus Roos: username
  392. [2011/11/30 12:48:03 PM] J.Jacobus Roos: en
  393. [2011/11/30 12:48:05 PM] J.Jacobus Roos: password
  394. [2011/11/30 12:48:10 PM] J.Jacobus Roos:
  395. myproxy settings is reg
  396. [2011/11/30 12:48:15 PM] J.Jacobus Roos: want ek kon uitcheck
  397. [2011/11/30 12:48:29 PM] J.Jacobus Roos: En hy het nou nou actually gewerk
  398. [2011/11/30 12:50:05 PM | Edited 12:50:33 PM] J.Jacobus Roos: btw ek stem saam ons het ORG-Structure nodig - want permissions werk nie sonder daardie structure nie
  399. [2011/11/30 12:50:20 PM] J.Jacobus Roos: Sterkte SW en Gert
  400. [2011/11/30 12:55:18 PM] SW Genis: ons kan nie die kant iets fout sien nie.
  401. [2011/11/30 12:55:46 PM] J.Jacobus Roos: Ek het 'n dongle gaan kry
  402. [2011/11/30 12:55:53 PM] J.Jacobus Roos: Ek check nou in via die dongle
  403. [2011/11/30 12:55:54 PM] SW Genis: ek dink die username behoort gesave te wees, hy vra nie dit altyd nie.
  404. [2011/11/30 12:55:57 PM] J.Jacobus Roos: Stupid proxy
  405. [2011/11/30 12:55:57 PM] SW Genis: ok
  406. [2011/11/30 12:56:03 PM] J.Jacobus Roos: Hy vra dit heeltyd
  407. [2011/11/30 12:56:13 PM] J.Jacobus Roos: Maar as ek agter die proxy is vra hy dit nie
  408. [2011/11/30 12:56:20 PM] SW Genis: o ok, myne vra nie.
  409. [2011/11/30 03:30:29 PM] SW Genis: @johan, is jy nog besig met die banner?
  410. [2011/11/30 03:44:47 PM] SW Genis: @jacobus, het jy toe reggekom met die commit?
  411. [2011/11/30 03:47:09 PM] Johan Oosthuysen: Ja
  412. [2011/11/30 03:47:56 PM] SW Genis: is daar enige iets waarmee ek kan help?
  413. [2011/11/30 03:54:56 PM] Johan Oosthuysen: Ek wil gou iets probeer wat ek nou net raakgesien het
  414. [2011/11/30 06:11:01 PM] J.Jacobus Roos: Yes ek het al 1 uur gecommit
  415. [2011/11/30 06:12:19 PM] SW Genis: wel dit is nou lank na uitval tyd, maar ek wou net weet of jy werk het om mee aan te gaan?
  416. [2011/11/30 06:12:28 PM] SW Genis: dan ten minste vir more oggend.
  417. [2011/11/30 06:28:46 PM] SW Genis: ons moet nog 'n master db opstel vir ons data waarteen ons die scripts kan run wat die ouens skep so ons sal definitief die impex moet regkry om die data te kan skep, maar dit kan sommer nou van jou oracle xe db af eers wees.
  418. [2011/11/30 06:29:13 PM] SW Genis: as jy dit reggekry het moet ons 'n dokument op confluence daaroor skep.
  419. [11:28:38 AM] J.Jacobus Roos: Goed my werk is ingecheck almal
  420. [11:29:05 AM] J.Jacobus Roos: julle impex tool
  421.  
  422. mvn clean install -Pks-db,oracle -Dks.impex.url=jdbc:oracle:thin:@localhost:1521:XE -Dks.impex.dba.password=****
  423.  
  424. sal nou sukses vol hardloop
  425. [11:29:47 AM] J.Jacobus Roos: Skies vir die wat al hulle dbs wou oor create en gesien het dat my xml data die proses breek, ek het al van 3 uur vanoggend af probeer incheck
  426. [11:29:54 AM] J.Jacobus Roos: en het nou eers sukses gehad
  427. [11:30:09 AM] J.Jacobus Roos:
  428. Dankie aan SW en span wat SVn uit gesort het
  429. [01:03:27 PM] J.Jacobus Roos: Kan ons soos mails kry waneer svn af is ?
  430. [01:03:41 PM | Edited 01:03:47 PM] J.Jacobus Roos: of sulke probleme gebeur genotify word SW ?
Add Comment
Please, Sign In to add comment