Advertisement
Kaltazar

Gatswaai

Jul 22nd, 2012
141
0
Never
Not a member of Pastebin yet? Sign Up, it unlocks many cool features!
text 2.73 KB | None | 0 0
  1. Check dit uit! Suzanne featuring Snotkop - ons gaan gatswaai!
  2. CHECK IT OUT, SUZANNE FT SNOTKOP - WE'RE GOING TO GATSWAAI!
  3.  
  4. Ek kan nie Tango nie, ek kan nie Samba nie
  5. I CAN'T TANGO, I CAN'T SAMBA
  6. Ek kan nie Rumba nie, ek kan nie Cha Cha nie
  7. I CAN'T RUMBA, I CAN'T CHACHA
  8. Ek kan nie Mambo Mambo nie en ook nie Tapdance nie
  9. I CAN'T MAMBO MAMBO, AND NOT TAPDANCE EITHER
  10. En ook die Charleston kan ek nie regkry nie
  11. AND I CAN'T GET THE CHARLESTON RIGHT
  12.  
  13. Maar ek kan Toitoi, en ek kan waai!
  14. BUT I CAN TOITOI, AND I CAN WAVE!
  15. En ek kan omdraai, en ek kan gatswaai!
  16. I CAN TURN AROUND AND SHAKE MY ASS!
  17. Ek kan boogie boogie boogie en old school jive
  18. I CAN BOOGIE BOOGIE BOOGIE AND old school JIVE
  19. En ek kan toi toi oor ek survive
  20. AND I CAN TOITOI BECAUSE I SURVIVE
  21.  
  22. Ek kan dalk nie tango nie, en die salso sukkel n bietjie
  23. I MIGHT NOT BE ABLE TO TANGO, AND STRUGGLE A LITTLE WITH THE SALSA
  24. en die mambo mambo mambo, kan jy niks van die steps onthou nie
  25. AND THE MAMBO MAMBO MAMBO, CAN'T REMEMBER ANY OF THE STEP
  26. maar as jy toi toi gaan ons die heel nag gooi
  27. BUT IF YOU TOI TOI, WE'RE GOING TO MOVE THE WHOLE NIGHT
  28. jy lyk so sexy met daai - ek will net my gat swaai
  29. YOU LOOK SO SEXY WITH THAT - I JUST WANT TO SHAKE MY ASS
  30.  
  31. Ek kan nie Tango nie, ek kan nie Samba nie
  32. I CAN'T TANGO, I CAN'T SAMBA
  33. Ek kan nie Rumba nie, ek kan nie Cha Cha nie
  34. I CAN'T RUMBA, I CAN'T CHACHA
  35. Ek kan nie Mambo Mambo nie en ook nie Tapdance nie
  36. I CAN'T MAMBO MAMBO, AND NOT TAPDANCE EITHER
  37. En ook die Charleston kan ek nie regkry nie
  38. AND I CAN'T GET THE CHARLESTON RIGHT
  39.  
  40. Maar ek kan Toitoi, en ek kan waai!
  41. BUT I CAN TOITOI, AND I CAN WAVE!
  42. En ek kan omdraai, en ek kan gatswaai!
  43. I CAN TURN AROUND AND SHAKE MY ASS!
  44. Ek kan boogie boogie boogie en old school jive
  45. I CAN BOOGIE BOOGIE BOOGIE AND old school JIVE
  46. En ek kan toi toi oor ek survive
  47. AND I CAN TOITOI BECAUSE I SURVIVE
  48.  
  49. Nee kyk, dis definitief nie die mambo daai nie
  50. NO LOOK, THAT'S DEFINATELY NOT THE MAMBO
  51. En wat is daai, dit lyk ook nie of jy tapdance nie
  52. AND WHAT'S THAT, DOESNT LOOK LIKE A TAPDANCE
  53. Maar as jy boogie boogie boogie wil ek niks anders doen nie
  54. BUT WHEN YOU BOOGIE BOOGIE BOOGIE I DONT WANT TO DO ANYTHING ELSE
  55. En as jy vinnig omdraai, is mos die gatswaai
  56. AND WHEN YOU TURN AROUND FAST LIKE THAT, IT'S THE GATSWAAI!
  57.  
  58. Maar ek kan Toitoi, en ek kan waai!
  59. BUT I CAN TOITOI, AND I CAN WAVE!
  60. En ek kan omdraai, en ek kan gatswaai!
  61. I CAN TURN AROUND AND SHAKE MY ASS!
  62. Ek kan boogie boogie boogie en old school jive
  63. I CAN BOOGIE BOOGIE BOOGIE AND old school JIVE
  64. En ek kan toi toi oor ek survive
  65. AND I CAN TOITOI BECAUSE I SURVIVE
  66.  
  67. Maar ek kan Toitoi, en ek kan waai!
  68. En ek kan omdraai, en ek kan gatswaai!
  69. Ek kan boogie boogie boogie en old school jive
  70. En ek kan toi toi oor ek survive
Advertisement
Add Comment
Please, Sign In to add comment
Advertisement